Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9781770227378
Tag Barcode '9781770227378'.
Tag
Mark as Favorite

Idees Vol Vrees Volume 4
 (

ISBN 9781770227378
REGISTERED: 11/12/18
UPDATED: 07/09/25
Idees Vol Vrees Volume 4
Rank: 10%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

In minder as vyf jaar het Kobus Galloway se Idees Vol Vrees die grootste en suksesvolste Afrikaanse spotprentreeks ter wêreld geword


Specifications
  • Idees Vol Vrees Volume 4 available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781770227378&cjsku=9781770227378" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">10.0
  • ISBN bar code 9781770227378 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9781770227378

Hy het nou 190 000 aanhangers op Facebook, teenoor 80 000 ’n jaar gelede. Hierdie ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse tekenprente, wat gewoonlik gepaardgaan met dubbelsinnige eenreël-woordspelings, is ’n reusegunsteling onder Suid-Afrikaners. Idees Vol Vrees Volume 4 volg op die sukses van die eerste drie boeke en is ’n versameling van nog 150 tekenprente, waaronder die gewildstes en meer as 100 nuwe tekenprente wat nog nêrens anders verskyn het nie. Dit is ’n moet-hê vir die tienduisende bestaande bewonderaars en sal ongetwyfeld ’n hele klomp nuwes lok. As ’n bonus bevat die boek ook 50 van Kobus se oorspronklike eenreël-woordspelinggrappies wat jou lagspiere behoorlik sal prikkel.


References
    ^ Idees Vol Vrees Volume 4 VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
86 Page Refs
2s Time
32 Sources