Product Code Database
   » » Barcode: 9781770223554
Tag Barcode '9781770223554'.
Tag
Mark as Favorite

Mugabe En Die Wit Afrikaan
 (

ISBN 9781770223554
REGISTERED: 07/31/20
UPDATED: 11/26/25
Mugabe En Die Wit Afrikaan
Rank: 7%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug


Specifications
  • Mugabe En Die Wit Afrikaan available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781770223554&cjsku=9781770223554" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">10.0
  • ISBN bar code 9781770223554 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9781770223554

Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê - ’n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal. Mugabe en die wit Afrikaan is ’n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante landbougrond verwoes, plaastoerusting gesteel, diere doodgemaak, huise afgebrand, die plaaswerkers geïntimideer en die boere aangerand of vermoor het. Dit is ’n hartverskeurende verhaal van trauma en tragedie, maar ook van moed, oor een familie wie se diepe sin vir geregtigheid en onwrikbare Christelike beginsels hulle gedring het om alles in die stryd te werp ter wille van hul huis en hul land.


References
    ^ Mugabe En Die Wit Afrikaan VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
50 Page Refs
3s Time
32 Sources