Product Code Database
   » » Barcode: 9781770221949
Tag Barcode '9781770221949'.
Tag
Mark as Favorite

Boots En Brannewyn: Snaakse Stories Uit Die Rugbywêreld
 (

ISBN 9781770221949
REGISTERED: 04/12/18
UPDATED: 02/13/26
Boots En Brannewyn: Snaakse Stories Uit Die Rugbywêreld
Rank: 36%
Bluestar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Het jy al die een gehoor van die ref wat die Bokke tereggewys het dat ‘die Engelse julle darem nou lekker donner’? Of van Bob Skinstad se ‘noodgebed’ voor ’n wedstryd en hoe Andries Bekker die bynaam ‘Slenter’ gekry het? Om nie te praat van wat die koerantmanne te sê gehad het oor Derick Hougaard en die Aussie Wendell Sailor se swak vertoning tydens die 2003-Wêreldbeker nie …Of jy nou vir Bitterfontein, die Blou Bulle of die Bokke speel, rugby bly ’n spel met baie snaakse situasies, op en van die veld


Specifications
  • Boots En Brannewyn: Snaakse Stories Uit Die Rugbywêreld available on March 16 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9781770221949&cjsku=9781770221949" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">3.0
  • ISBN bar code 9781770221949 ξ1 registered February 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9781770221949

Daar’s nie nóg ’n sport waaruit sóveel stories uit die skrum van die lewe gehaak word nie. Boots en Brannewyn vertel onder meer staaltjies van legendes soos Boy Louw, dok Craven, oubaas Mark en Colin Meads, en van breiers, keurders, koerantmanne en refs, sowel as die manewales van die Kiwi’s, Aussies en die Superses-manne. Van die beste stories het in die gewilde Losskrums en Loopdoppe-reeks deur dieselfde skrywers verskyn, maar hierdie publikasie is propvol nuwe staaltjies en grappe.Boots en Brannewyn is ’n lekkerlag-boek vir alle rugbyliefhebbers, propvol kleurryke taal, slim sêgoed en weergalose Boerehumor. Die boek gee onder meer ’n besonderse blik op hoe die spelers van veral die voor-professionele era nog die spel van die veld af kon geniet, en is die ideale geskenk vir oud en jonk.


References
    ^ Boots En Brannewyn: Snaakse Stories Uit Die Rugbywêreld VitalSource. (revised Mar 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
4/10 Page Rank
366 Page Refs
3s Time
32 Sources