Product Code Database
   » » Barcode: 9781432305314
Tag Barcode '9781432305314'.
Tag
Mark as Favorite

Mark Toe!
 (

ISBN 9781432305314
REGISTERED: 08/07/18
UPDATED: 08/20/25
Mark Toe!

Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf ’n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte


Specifications
  • Mark Toe! available on August 07 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/en-uk/textbooks?term=9781432305314&cjsku=9781432305314" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">4.0
  • ISBN bar code 9781432305314 ξ1 registered April 30 2017
  • Product category is Book

  • # 9781432305314

Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voëltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net ’n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto’s en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir ’n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!


References
    ^ Mark Toe! VitalSource. (revised Aug 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
6/10 Page Rank
506 Page Refs
5s Time
32 Sources