Product Code Database
   » » Barcode: 9781431616824
Tag Barcode '9781431616824'.
Tag
Mark as Favorite

Hemelse Hofsaal (eboek)
 (

ISBN 9781431616824
REGISTERED: 02/03/18
UPDATED: 02/16/26
Hemelse Hofsaal (eboek)

Christene het die versekering dat ons in God se genade en liefde vrygespreek is


Specifications
  • Hemelse Hofsaal (eboek) available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781431616824&cjsku=9781431616824" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">6.99
  • ISBN bar code 9781431616824 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9781431616824

Tog worstel te veel mense nog sonder hoop deur die lewe. HEMELSE HOFSAAL van Elza Meyer is vir almal wat nog nie God se genade hulle eie gemaak het nie, almal wat nie ’n lewende verhouding met Jesus het nie, wat nog swaar dra aan geheime en dink God wag net om hulle te oordeel. In hierdie praktiese boek fokus Elza Meyer op die feit dat ons bloot God se verlossing vir ons moet aanvaar. God sal ons nie verwerp nie en sy genade hou nooit op nie. Dit is tyd om te word wat jy reeds is – ’n verloste in Jesus. Dit is moontlik om sonder vrees te lewe omdat Jesus jou lewe kan en wil verander. Elke hoofstuk bevat praktiese toepassingsvrae wat lesers sal help om nader aan God te groei en die waarheid van verloswees dieper sal laat neerslag vind. HEMELSE HOFSAAL sal jou laat besef: Jesus het jou vrygespreek en daarom kan die beloftes in die Skrif ook vir jou in vervulling gaan.


References
    ^ Hemelse Hofsaal (eboek) VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
74 Page Refs
4s Time
32 Sources