Die vrou van vandag is besig en aan die gang
Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees! Die byna 80 kort, praktiese wenke in 1 MINUUT-INSPIRASIE VIR VROUE bied gesonde inspirasie om jou te help om die lewe met selfvertroue en ’n positiewe gesindheid aan te pak.
|