Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9781431612093
Tag Barcode '9781431612093'.
Tag
Mark as Favorite

Staan Jou Man (eboek)
 (

ISBN 9781431612093
REGISTERED: 02/05/23
UPDATED: 02/15/26
Staan Jou Man (eboek)
Rank: 2%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Met geen arms of bene nie, was Nick Vujicic elke boelie se droom


Specifications
  • Staan Jou Man (eboek) available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781431612093&cjsku=9781431612093" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">11.99
  • ISBN bar code 9781431612093 ξ1 registered March 01 2017
  • Product category is Book

  • # 9781431612093

Hy ken daardie gevoel wat jou maag laat pyn, die nagmerries laat kom en iemand laat voel asof daar geen hoop is nie ... Maar sy boodskap is dat jy dit kán oorkom, want geen boelie kan vir jou sê wié jy is nie. In STAAN JOU MAN wys hy vir lesers hoe om ’n beskermingstrategie teen boelies op te bou sodat hulle kan opstaan teen boelies van enige aard. Hierdie boek sal jongmense onder meer leer om:• die feit dat hulle geboelie word in ’n positiewe ervaring te omskep• vir hulle ’n veilige ruimte te skep• sterk waardes te vestig wat geen boelie kan skud nie• internet-boelies te hanteer• ’n sterk geestelike fondament te vestig wat kan staan teen boelies• na hulle eie emosies te kyk en hulle reaksies te beheer• ander wat geboelie word te help STAAN JOU MAN is ideaal vir elkeen wat wil opstaan teen wreedheid – hetsy teen hulself of dié vir wie hulle lief is.


References
    ^ Staan Jou Man (eboek) VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
6 Page Refs
3s Time
32 Sources