Product Code Database
   » » Barcode: 9781431611416
Tag Barcode '9781431611416'.
Tag
Mark as Favorite

7 Ritmes Binne 7 Dae (eboek)
 (

ISBN 9781431611416
REGISTERED: 02/08/22
UPDATED: 08/01/25
7 Ritmes Binne 7 Dae (eboek)
Rank: 8%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

In vandag se gejaagde lewe is dit belangriker as ooit om in pas te kom met Jesus


Specifications
  • 7 Ritmes Binne 7 Dae (eboek) available on June 28 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/en-au/textbooks?term=9781431611416&cjsku=9781431611416" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">6.99
  • ISBN bar code 9781431611416 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9781431611416

Andries Enslin en Tom Smith bespreek in 7 RITMES BINNE 7 DAE hoe ons dit kan doen aan die hand van die volgende 7 ritmes:• God is liefde: God se liefde is onbeperk en alles is moontlik omdat Hy ons liefhet. Daarom moet ons ander liefhê.• God is beskikbaar: God is alomteenwoordig en ons moet inskakel by Hom en ander.• God is die weg: Hy is die weg tot genesing en wil hê ons moet in sy karakter groei.• God is Koning: Hy verwag van ons om alles te gebruik om sy koninkryk uit te brei.• God is drie-enig: Ons mag en kan ook nie alleen staan nie.• God is lief vir die wêreld: God red alle mense en is lief vir alle mense.• God is kreatief: God is alomteenwoordig en alwetend – en Hy gebruik alles in ons lewe met ’n doel. 7 RITMES BINNE 7 DAE is ideaal vir individue of kleingroepe en integreer Skrifuitleg met praktiese raad, oordenkings, besprekingsvrae en oefeninge. Hierdie boek, met sy wortels in die kykNET-program DIE WOORD, sal lesers inspireer om weer te besef God is oral en sy hartklop vir die wêreld moet weergalm in ons.


References
    ^ 7 Ritmes Binne 7 Dae (eboek) VitalSource. (revised Jun 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
34 Page Refs
3s Time
32 Sources