Product Code Database
   » » Barcode: 9781431603732
Tag Barcode '9781431603732'.
Tag
Mark as Favorite

20 Dinge Waarmee Seuns Struggle / 20 Dinge Wat My Seun Moet Onthou (eboek): Dinge Wat Seuns Vir Hulle Pa Wil Se - Maar Nie Kan Se Nie / Dinge Wat Pa's Vir Hulle
 (

ISBN 9781431603732
REGISTERED: 11/03/17
UPDATED: 10/21/25
20 Dinge Waarmee Seuns Struggle / 20 Dinge Wat My Seun Moet Onthou (eboek)
Rank: 6%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Mans maak so moeilik hulle harte vir mekaar oop


Specifications
  • 20 Dinge Waarmee Seuns Struggle / 20 Dinge Wat My Seun Moet Onthou (eboek) available on June 28 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781431603732&cjsku=9781431603732" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">5.99
  • ISBN bar code 9781431603732 ξ1 registered February 23 2016
  • Product category is Book

  • # 9781431603732

En dit des te meer wanneer die onderwerp nie altyd lekker is nie, of ʼn mens ongemaklik kan maak. Weens sy betrokkenheid by die jeug weet Johan Smith wat die dinge is waarmee jongmense stoei, en as pa weet hy hoe moeilik dit is om jou hart oop te maak teenoor jou kinders en die wysheid te deel wat jy op die harde manier moes leer – sónder om te preek. Met 20 DINGE WAARMEE SEUNS STRUGGLE / 20 DINGE WAT MY SEUN MOET ONTHOU gee Johan pa’s en seuns dus die beste van twee wêrelde: ʼn 2-in-1-boekie met 20 briewe vanuit seuns se perspektief oor die dinge waaroor hulle dink, maar ongemaklik voel om oor te praat, en 20 briewe vanuit ʼn pa se perspektief oor dinge wat hy graag met sy seun wil deel. Onderwerpe sluit in seks, Christenskap, vroue, vriendskap ... eintlik enigiets wat swaar op ʼn man se hart lê.


References
    ^ 20 Dinge Waarmee Seuns Struggle / 20 Dinge Wat My Seun Moet Onthou (eboek) VitalSource. (revised Jun 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
60 Page Refs
3s Time
32 Sources