Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9781431603619
Tag Barcode '9781431603619'.
Tag
Mark as Favorite

Woede Is 'n Keuse (eboek)
 (

ISBN 9781431603619
REGISTERED: 04/11/18
UPDATED: 07/14/25
Woede Is 'n Keuse (eboek)
Rank: 8%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Die lewe is vol frustrasies – sommige groot en ander klein


Specifications
  • Woede Is 'n Keuse (eboek) available on October 16 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9781431603619&cjsku=9781431603619" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">5.99
  • ISBN bar code 9781431603619 ξ1 registered September 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9781431603619

Nie almal wil dalk elke dag ontplof nie, maar dit is maklik om vol woede en bitterheid te word wanneer ’n mens daagliks met teleurstelling, seer, verwerping en verleentheid gekonfronteer word. In WOEDE IS ’N KEUSE bied dr. Gary Chapman nuttige en soms verrassende insig oor hoekom ’n mens kwaad word en wat daaromtrent gedoen kan word. Die skrywer gebruik voorbeelde uit die werklike lewe en getransformeerde lewens en verhoudings om die volgende konsepte te verduidelik:- Herken die verskil tussen “goeie” en “slegte” woede.- Gebruik woede om jou tot positiewe verandering aan te spoor.- Raak ontslae van langtermynafguns.- Leer jou kinders hoe om woede te hanteer. In WOEDE IS ’N KEUSE sal die leser besef dat woede onvermydelik is, maar dit hoef nie jou lewe te oorheers nie. Woede kán positief gebruik word.


References
    ^ Woede Is 'n Keuse (eboek) VitalSource. (revised Oct 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
76 Page Refs
4s Time
32 Sources