Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9781431602650
Tag Barcode '9781431602650'.
Tag
Mark as Favorite

Die Tuiskoms (eboek)
 (

ISBN 9781431602650
REGISTERED: 12/28/17
UPDATED: 08/15/25
Die Tuiskoms (eboek)
Rank: 12%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan


Specifications
  • Die Tuiskoms (eboek) available on September 23 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/en-au/textbooks?term=9781431602650&cjsku=9781431602650" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">8.99
  • ISBN bar code 9781431602650 ξ1 registered February 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9781431602650

Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ... In DIE TUISKOMS moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind? DIE TUISKOMS is die derde boek in die gewilde VERNUWING-reeks.


References
    ^ Die Tuiskoms (eboek) VitalSource. (revised Sep 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
114 Page Refs
3s Time
32 Sources