Product Code Database
   » » Barcode: 9781431601868
Tag Barcode '9781431601868'.
Tag
Mark as Favorite

Die Geesteswereld (eboek)
 (

ISBN 9781431601868
REGISTERED: 04/02/18
UPDATED: 03/11/26
Die Geesteswereld (eboek)
Rank: 6%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Elke mens het deel aan twee wêrelde: die fisiese wêreld waarvan jy jou met jou sintuie kan vergewis, en die geesteswêreld waarvan ’n mens nie langs fisiese kanale insig kan kry nie


Specifications
  • Die Geesteswereld (eboek) available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781431601868&cjsku=9781431601868" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">6.99
  • ISBN bar code 9781431601868 ξ1 registered June 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9781431601868

Die feit dat sommige mense die bestaan van hierdie geesteswêreld ontken, beteken beslis nie dat dit nie bestaan nie. In hierdie openbarende boek wys Isak Burger lesers daarop dat die geesteswêreld nie geografies bepaal kan word nie. Dis nie ’n wêreld op ’n ander plek nie, dit bestaan in ’n ander dimensie wat vlak buite die grense van die mens se sintuiglike veld van waarneming lê. Hy werp lig op sake soos die realiteit van die geesteswêreld en dat God ook die Skepper daarvan is. Hy wei ’n hele afdeling aan engele en die rol wat hulle in ons lewe speel. Hy kyk ook na die onderwerp van Satan en sy demone en die mag wat hulle in die wêreld het. Laastens fokus hy op die gelowige en die geesteswêreld, ’n oorlogsterrein én lewensarena. Isak Burger wys gelowiges daarop dat dit noodsaaklik is om kennis te neem van die geesteswêreld en wat daarin gebeur. Met die lees hiervan sal lesers weet: die geesteswêreld is ’n realiteit.


References
    ^ Die Geesteswereld (eboek) VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
58 Page Refs
3s Time
32 Sources