Product Code Database
   » » Barcode: 9781415327043
Tag Barcode '9781415327043'.
Tag
Mark as Favorite

Die Judasbok (eboek)
 (

ISBN 9781415327043
REGISTERED: 04/21/20
UPDATED: 10/14/25
Die Judasbok (eboek)
Rank: 9%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai


Specifications
  • Die Judasbok (eboek) available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781415327043&cjsku=9781415327043" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">7.45
  • ISBN bar code 9781415327043 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9781415327043

Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar wanneer dit deur familie of vriende gepleeg word, kan dit verwoestende gevolge hê. Perry Stone gebruik die interessante voorbeeld van die Judasbok om lesers te wys hoe om verraad op ’n Bybelse wyse te hanteer en om die krag te kry om te vergewe. ’n Judasbok word saam met skape in die veld grootgemaak en wen sodoende hul vertroue. Wanneer die tyd aanbreek vir die skape om slagpale toe te gaan, lei die Judasbok hulle die slagpale in. Hierdie boek wys op die ooreenkomste tussen dié bok en die mense in ons lewens wat bymotiewe het. Hierdie boek sal lesers instaat stel om meer bedag te wees op: Die verraad-strategie van potensiële Judasbokke in hul lewens Die drie vlakke van verhoudings en wie in jou binneste sirkel van vertroue ingelaat moet word Hoe om valse gerugte deur naasbestaandes te hanteer Die gevaar van onvergewensgesindheid en nog baie meer! Die Judasbok bied riglyne vir die hantering van verraad, teleurstellings, moedeloosheid en onvergewensgesindheid – veral vanaf diegene waarvoor ons die liefste is. As die wortels van verraad nie uit jou gees en denke verwyder word nie, sal jy in ’n groef van onvergewensgesindheid verval en ’n dorre, vrugtelose lewe lei.


References
    ^ Die Judasbok (eboek) VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
66 Page Refs
3s Time
32 Sources