Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teenjou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone virjou ’n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel seaanvalsplan, insluitend:• Kan Satan hoor wat ek dink?• Kan hy my lewe vroegtydig beëindig?• Hoe kan mens sy planne verslaan?Verbreed jou kennis van geestelike oorlogvoering sowel as jou krag om die boseteen te staan
Herken Satan se spelplan sal jou help om Satan se geheime strategieëte ontbloot, om te verstaan hoe Satan dink, om sy grootste geheime wapenste ontdek en om met jou eie kragtige taktiek hom te verslaan.
|
|