Product Code Database
   » » Barcode: 9781415317945
Tag Barcode '9781415317945'.
Tag
Mark as Favorite

Wen Die Stryd In Jou Gedagtes
 (

ISBN 9781415317945
REGISTERED: 07/27/18
UPDATED: 03/11/26
Wen Die Stryd In Jou Gedagtes
Rank: 5%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Voel dit soms of die lewe jou onkant vang? Pak twyfel en verwarring jou ook soms beet? Ons almal voel soms asof ons onder ‘n aanval gebuk gaan, en dit, skryf Joyce Meyer in haar trefferboek, Wen die stryd in jou gedagtes, is presies wat gebeur


Specifications
  • Wen Die Stryd In Jou Gedagtes available on August 03 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781415317945&cjsku=9781415317945" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">10.0
  • ISBN bar code 9781415317945 ξ1 registered March 01 2017
  • Product category is Book

  • # 9781415317945

Daar ontstaan ‘n stryd in ons gedagtes en die vyand sal elke wapen tot sy beskikking gebruik om ons uitkyk op die lewe te vertroebel en ons verhouding met God te versuur. Daar is egter hoop. Ons het die mag ontvang om terug te veg – een dag op ‘n slag. Om ons toe te rus vir hierdie stryd, het Joyce Meyer 100 dagstukkies uit haar trefferboek ontwikkel en saamgevat in hierdie opwindende gelyknamige bundel, Wen die stryd in jou gedagtes dagstukkies.In hierdie 100 dagstukkies help Joyce ons om:• Die verwronge denke van die vyand te identifiseer• Destruktiewe gedagtepatrone doeltreffend te beheer• Oorwinning in die vernuwing van ons denke te behaalWen die stryd in jou gedagtes bied kort, kragtige boodskappe wat jy daagliks kan lees. Word versterk en oorwin die stryd in jou gedagtes!


References
    ^ Wen Die Stryd In Jou Gedagtes VitalSource. (revised Aug 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
46 Page Refs
2s Time
32 Sources