Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9781415317235
Tag Barcode '9781415317235'.
Tag
Mark as Favorite

’n Tyd Om Te Dans / ’n Tyd Om Lief Te Hê Omnibus
 (

ISBN 9781415317235
REGISTERED: 01/22/23
UPDATED: 10/14/25
’n Tyd Om Te Dans / ’n Tyd Om Lief Te Hê Omnibus
Rank: 5%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

John en Abby Reynolds is die toonbeeld van ‘n gelukkig getroude paartjie


Specifications
  • ’n Tyd Om Te Dans / ’n Tyd Om Lief Te Hê Omnibus available on September 23 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781415317235&cjsku=9781415317235" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">13.0
  • ISBN bar code 9781415317235 ξ1 registered September 23 2018
  • Product category is Book

  • # 9781415317235

Vriende beny hulle, kollegas bewonder hulle en hul kinders koester die beeld van ‘n ma en pa wat versot is op mekaar. Hul droom-huwelik is egter ‘n illusie – John staan op die punt van ‘n affair, en Abby is lankal nie meer die meisie van John se drome nie.‘n Tyd om te dans is die verhaal van John en Abby se reis deur huweliksontrou en hul soeke na ‘n rede om weer saam vorentoe te kyk.In ‘n Tyd om lief te hê word die Reynolds-gesin se geloof getoets wanneer ‘n motorongeluk hul lewens onderstebo keer… Om te kan vergewe en te bly hoop op ‘n wonderwerk, verg dat hulle opnuut ontdek en vashou aan wat werklik belangrik is.Die Karen Kingsbury omnibus sal jou laat besef dat daar krag is in onvoorwaardelike liefde en toewyding, en dat God enige tragedie in ‘n geleentheid kan omskep.


References
    ^ ’n Tyd Om Te Dans / ’n Tyd Om Lief Te Hê Omnibus VitalSource. (revised Sep 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
16 Page Refs
2s Time
32 Sources