Product Code Database
   » » Barcode: 9781415314678
Tag Barcode '9781415314678'.
Tag
Mark as Favorite

Wen Die Stryd In Jou Gedagtes
 (

ISBN 9781415314678
REGISTERED: 07/27/18
UPDATED: 03/11/26
Wen Die Stryd In Jou Gedagtes
Rank: 5%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Wen die stryd in jou gedagtes – nou beskikbaar in ’n hersiene, bygewerkte uitgawe


Specifications
  • Wen Die Stryd In Jou Gedagtes available on March 01 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781415314678&cjsku=9781415314678" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">10.0
  • ISBN bar code 9781415314678 ξ1 registered March 01 2017
  • Product category is Book

  • # 9781415314678

Joyce Meyer se immergewilde boek Wen die stryd in jou gedagtes word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Dit is Joyce Meyer se bekendste titel en loshande haar beste verkoper tot op hede. Die uitgebreide uitgawe is maklik om te lees en bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan ons gebied word deur ons verhouding met Christus. Daar is nuwe materiaal ingevoeg wat verdere studie en insigte sedert die boek aanvanklik uitgegee is, weerspieël. Meyer het ook nuwe voorbeelde ingesluit van wat God gedoen het in situasies wat sy in die eerste uitgawe van die boek bespreek het. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou lewe verander – dit bevat ’n kragtige, Bybels-gefundeerde boodskap wat jou sal wys hoe om oorwinning te behaal in jou gedagtewêreld en gevolglik ook in jou lewe.


References
    ^ Wen Die Stryd In Jou Gedagtes VitalSource. (revised Mar 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
50 Page Refs
6s Time
32 Sources