Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780798167857
Tag Barcode '9780798167857'.
Tag
Mark as Favorite

Die Respektabele Meneer Hartslief
 (

ISBN 9780798167857
REGISTERED: 11/20/17
UPDATED: 07/31/25
Die Respektabele Meneer Hartslief

Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur ’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton


Specifications
  • Die Respektabele Meneer Hartslief available on February 20 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780798167857&cjsku=9780798167857" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">16.53
  • ISBN bar code 9780798167857 ξ1 registered February 03 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798167857

Elie Hartslief is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis, die spiere; en die verfynde Moks met sy helderkleurige mohican en daggakoekies die bek. Elie is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord noodsaak dat die Hartsliefs laer trek. Maar hulle teenstanders is die berugte Bogdan Petrescu en sy huurmoordenaar Lood – ’n man met ’n voorliefde vir saksofoonmusiek en ’n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak. Dink Coen-broers en Westerns in Brixton en Sandton. Karsten-noir uit die boonste rakke!


References
    ^ Die Respektabele Meneer Hartslief VitalSource. (revised Feb 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
200 Page Refs
4s Time
32 Sources