Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780798165136
Tag Barcode '9780798165136'.
Tag
Mark as Favorite

Dieter En Madame Zenobia (skooluitgawe)
 (

ISBN 9780798165136
REGISTERED: 07/11/18
UPDATED: 10/21/25
Dieter En Madame Zenobia (skooluitgawe)
Rank: 6%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Dieter en Krynauw, twee graadneges, beland in die kloue van Madame Zenobia toe hulle op eie houtjie begin ondersoek instel na die vlaag diefstalle in die skool – hulle is veral bekommerd oor hulle rugbybeker wat verdwyn het


Specifications
  • Dieter En Madame Zenobia (skooluitgawe) available on February 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780798165136&cjsku=9780798165136" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">9.11
  • ISBN bar code 9780798165136 ξ1 registered February 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9780798165136

Maar Zaanlie en haar vriendinne is ook op die spoor van die dief en eintlik meer in die pad as van hulp. Uiteindelik slaag hulle tog daarin om die problem op te los, maar nie voordat hulle angswekkende oomblikke beleef en amper vir Sydney, Dieter se babaskilpadjie, moet opoffer nie. Lekker skerp dialoog, humor en spanning.Hierdie skooluitgawe van Dieter en Madame Zenobia is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.humanrousseau.com.


References
    ^ Dieter En Madame Zenobia (skooluitgawe) VitalSource. (revised Feb 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
56 Page Refs
4s Time
32 Sources