Hierdie versameling bevat die beste verhale en humor van Bosman, nou ook in Afrikaans vertaal deur die bekroonde Afrikaanse digter, Johann de Lange
Sterlig op die veld bevat 23 van Bosman se beste stories – o.m. klassieke Oom Schalk-stories soos “Die pad na Mafeking” en “Die Rooinek”. Die herken-blues bevat 29 humoristiese stukke en stories en sluit bekende juwele in soos “In die skadu van die withaak” en “’n Bekkersdal-marathon”.
|