Product Code Database
   » » Barcode: 9780798163880
Tag Barcode '9780798163880'.
Tag
Mark as Favorite

Saartjie Omnibus 1
 (

ISBN 9780798163880
REGISTERED: 11/09/17
UPDATED: 09/04/26
Saartjie Omnibus 1

In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë


Specifications
  • Saartjie Omnibus 1 available on February 08 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780798163880&cjsku=9780798163880" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">6.98
  • ISBN bar code 9780798163880 ξ1 registered February 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798163880

Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en ’n klein niksnuts genaamd Muggie. In Saartjie se vakansie tref ’n orkaan ’n Johannesburgse woonbuurt en Saartjie kom af op ’n tweeling wie se ouers albei in die hospitaal is. In Saartjie se geheim laat Saartjie se ondeundheid haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te lê wanneer ’n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word!


References
    ^ Saartjie Omnibus 1 VitalSource. (revised Feb 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
206 Page Refs
5s Time
32 Sources