Die opvolg van die gewilde Skoenlapper
Wanneer Alex verdwyn moet Ranna die aand van haar pa se dood onthou om 'n lank vergete misdaad op te los en Alex te help.