Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780798159968
Tag Barcode '9780798159968'.
Tag
Mark as Favorite

Niggie
 (

ISBN 9780798159968
REGISTERED: 01/12/18
UPDATED: 02/08/26
Niggie

Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog


Specifications
  • Niggie available on February 08 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780798159968&cjsku=9780798159968" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">14.49
  • ISBN bar code 9780798159968 ξ1 registered February 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798159968

’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op ’n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue verpleeg, waar hulle tot aan die einde van die oorlog vertoef. Op die oog af ’n eenvoudige gegewe, maar wat Ingrid Winterbach daarmee doen, daarin lê die verrassende van hierdie roman. Hierdie roman is bekroon met die Hertzogprys in 2004.


References
    ^ Niggie VitalSource. (revised Feb 2016)

Page 1 of 1
1
Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
178 Page Refs
4s Time
32 Sources