Spoke en skatte – hierdie onweerstaanbare dinge sorg dat Saartjie weer eens Lynnekom se heldin word! Sy en Galpil gaan ’n weddenskap aan om te sien wie is bang vir spoke en wie nie
Saartjie is in werklikheid net so bang soos die seun, maar danksy ’n briljante set tree sy as oorwinnaar uit die stryd.
|
|