Product Code Database
   » » Barcode: 9780798154543
Tag Barcode '9780798154543'.
Tag
Mark as Favorite

Saartjie Se Prys (#15)
 (

ISBN 9780798154543
REGISTERED: 01/29/20
UPDATED: 10/20/25
Saartjie Se Prys (#15)

Saartjie lees in ’n tydskrif van kinders in Amerika wat ’n vriendelikheidsveldtog geloods en almal om hulle se lewens verander het


Specifications
  • Saartjie Se Prys (#15) available on September 10 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780798154543&cjsku=9780798154543" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">7.76
  • ISBN bar code 9780798154543 ξ1 registered February 17 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798154543

Sy besluit die Drie Muskiete moet hierdie goeie voorbeeld volg, maar Anna en Lina is nie so gretig om saam te speel nie. Wanneer Lynnekom se rabbedoe hulle uiteindelik ompraat om saam met haar die toonbeeld van vriendelikheid en goeie maniere te wees vermoed almal onraad, veral die seuns. Is Saartjie-hulle weer besig met een of ander skelmstreek? Saartjie se ouers kry ’n uitnodiging na ’n tuinparty by die staatspresident se woning. Haar ma maak vir haar ’n pragtige rok en haar pa gee vir haar geld om ’n spesiale handsak te koop. Saartjie loop die stad plat op soek na die handsak van haar drome, maar kry nêrens waarna sy soek nie – totdat ’n liefdadigheidsorganisasie ’n kompetisie by die skool uitskryf om geld vir kreupel kinders in te samel. Die prys vir die meisie wat die meeste geld bymekaar maak, is presies die handsak wat ons heldin so begeer en sy laat nie op haar wag nie. Saartjie begin kollekteer dat dit klap en reël boonop ’n fees wat skrik vir niks nie!


References
    ^ Saartjie Se Prys (#15) VitalSource. (revised Sep 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
42 Page Refs
2s Time
32 Sources