Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780798154192
Tag Barcode '9780798154192'.
Tag
Mark as Favorite

Algebra Van Nood
 (

ISBN 9780798154192
REGISTERED: 06/28/18
UPDATED: 02/14/26
Algebra Van Nood

Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis wat menige poësieliefhebber sal laat regop sit


Specifications
  • Algebra Van Nood available on October 16 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780798154192&cjsku=9780798154192" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">14.17
  • ISBN bar code 9780798154192 ξ1 registered June 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798154192

Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homoërotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, ’n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is poëties onopgesmuk, met ’n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele wêreld. Die reeks “in memoriam”-gedigte vorm ’n hoogtepunt binne hierdie konteks. Bekroon met die Hertzogprys vir poësie in 2011.


References
    ^ Algebra Van Nood VitalSource. (revised Oct 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
30 Page Refs
5s Time
32 Sources