Product Code Database
   » » Barcode: 9780798153737
Tag Barcode '9780798153737'.
Tag
Mark as Favorite

Verbeel Jou Dis Somer
 (

ISBN 9780798153737
REGISTERED: 07/18/18
UPDATED: 08/15/25
Verbeel Jou Dis Somer
Rank: 4%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

De Vries se nuwe bundel sluit aan by sy ernstiger werk (bv Nag van die Clown, Tot verhaal kom)


Specifications
  • Verbeel Jou Dis Somer available on March 01 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780798153737&cjsku=9780798153737" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">14.84
  • ISBN bar code 9780798153737 ξ1 registered March 01 2017
  • Product category is Book

  • # 9780798153737

Hier is sy hooftemas weer die onbegrypbaarheid van dinge en die weemoed van menswees – en dis daardie gevoel van weemoed wat die leser bybly na die lees van hierdie verhale. Die verhale gaan oor gewone mense en is eg menslik, soos die sensitiewe beeld van die ou straatskoonmaker wat sy werk verloor in “Ode aan ’n ou man wie se strate oor hom treur”. In ’n verhaal soos "Winternag"is dit die subtiele uitbeelding van emosionele geweld in ’n verhouding; in “Storm” gaan dit oor tot eksterne geweld. Geweld word in die bundel ’n metafoor vir morele verval, ’n spieëlbeeld van die aftakeling van die mens vanweë die geestelike aanslag in watter vorm ookal. Verhale wat onthutsend én liries is.


References
    ^ Verbeel Jou Dis Somer VitalSource. (revised Mar 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
34 Page Refs
10s Time
32 Sources