Wanneer Lance Covington ’n baba op die agtersitplek van sy motor vind, besef hy onmiddellik wie se kind dit is – dis die pasgebore baba van ’n meisie wat verslaaf is aan tik
Hy het Jordan net probeer help, maar toe hy weer sien, word hy gearresteer en van ontvoering aangekla!
|
|