Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780795703829
Tag Barcode '9780795703829'.
Tag
Mark as Favorite

Ko Lat Ons Sing
 (

ISBN 9780795703829
REGISTERED: 03/13/18
UPDATED: 01/31/26
Rank: 4%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Hierdie keur uit al ses digbundels van Adam Small gee ’n beeld van sy onmisbare plek in die verruiming van die Afrikaanse letterkunde


Specifications
  • Ko Lat Ons Sing available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780795703829&cjsku=9780795703829" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">16.81
  • ISBN bar code 9780795703829 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9780795703829

Die meerderheid van die gedigte kom uit Kitaar my kruis en Sê Sjibbolet. Die keur weerspieël deurgaans Small se meelewende kyk in die lotgevalle van die bruin Kaapse werkersklasmense. Dit wys ook sy knap beheersing van humor, ironie en satire om gesagsfigure te hekel, en bowenal sy kreatiewe ontginning van alledaagse spraakvorme, rympies, liedjies en veral sy aanwending van Kaaps waaroor hy in die naskrif by Kitaar gesê het: “Kaaps is ’n taal . . . ’n taal waarin mense hul eerste skreeu skreeu en hul doodsroggel roggel.”


References
    ^ Ko Lat Ons Sing VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
40 Page Refs
7s Time
32 Sources