By Sarah du Pisanie PRINTISBN: 9780624074113 E-TEXT ISBN: 9780624074113 Edition: 1
Dis nie die elf seuns vir wie sy klasgee wat haar pla nie, maar eerder die baas van die plaas, baron Von Leipsig, wat haar teen die bors stuit. Sou hy haar ná al die jare onthou? En is hy steeds so ʼn gemene buffel?
|