Product Code Database
   » » Barcode: 9780624071846
Tag Barcode '9780624071846'.
Tag
Mark as Favorite

Suid-afrikaanse Kookboek Vir Diabetes
 (

ISBN 9780624071846
REGISTERED: 08/31/18
UPDATED: 10/18/25
Suid-afrikaanse Kookboek Vir Diabetes

Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners


Specifications
  • Suid-afrikaanse Kookboek Vir Diabetes available on October 26 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780624071846&cjsku=9780624071846" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">18.22
  • ISBN bar code 9780624071846 ξ1 registered October 26 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624071846

Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en tipe 2-diabetes, swangerskap-diabetes, ingekorte glukosetoleransie en die glukemiese indeks (GI), ’n voedingstofanalise by elke resep, wenke vir spyskaartbeplanning en inkopielyste en pragtige foto’s van die geregte. Hilda Lategan het die beste resepte uit haar twee topverkoper-boeke in die 'Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid' -reeks gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Die resepte is watertandlekker en strek van ontbyt, sop, styselgeregte, ligte en hoofmaaltye tot gebak en iets vir jou suikertand.


References
    ^ Suid-afrikaanse Kookboek Vir Diabetes VitalSource. (revised Oct 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
80 Page Refs
3s Time
32 Sources