Product Code Database
   » » Barcode: 9780624070252
Tag Barcode '9780624070252'.
Tag
Mark as Favorite

Om ’n Reënboog Te Vang
 (

ISBN 9780624070252
REGISTERED: 07/11/18
UPDATED: 07/09/25
Rank: 22%
Bluestar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Jong onderwyseres Kylie is ’n geskeide vrou, nie ’n onskuldige meisietjie nie


Specifications
  • Om ’n Reënboog Te Vang available on September 09 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/en-uk/textbooks?term=9780624070252&cjsku=9780624070252" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">5.0
  • ISBN bar code 9780624070252 ξ1 registered February 03 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624070252

So die kaalbas casanova in haar buurvrou se huis behoort haar darem nie só baie te ontstig nie! Maar dan kom dit uit Justin is haar nuwe buurman. A nee a, sy’s veronderstel om ná haar egskeiding ’n mannehater te wees, wat is dit nou met haar en die vlinders? Kylie hou haar hardekoejawel, maar sy misreken haar – so maklik gee sjarmante boukontrakteur Justin nie op nie. Maar haar eks Rynhard is nog nie uit die prentjie nie en wil Kylie met alle mag en geweld terugwen. Boonop vertel haar ma – en Rynhard self – haar voortdurend dat sy kamstige affair nooit ooit gebeur het nie. Justin se hulpvaardigheid en bedagsaamheid laat Kylie se skanse sak. Hy maak kos, versorg seerplekkies, terg haar oor saam mango’s eet in die bad . . . Hulle praat glad van trou. Maar hoe kry Kylie Rynhard van haar deur af weg? Wanneer Justin se amper-eksvrou haar boonop begin dreig, weet Kylie nie watter kant toe nie. Die verleidelike nuwe man . . . of haar ewe sexy eks met wie sy so ’n lang geskiedenis het?


References
    ^ Om ’n Reënboog Te Vang VitalSource. (revised Sep 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
202 Page Refs
3s Time
32 Sources