Product Code Database
   » » Barcode: 9780624070160
Tag Barcode '9780624070160'.
Tag
Mark as Favorite

Eugene De Kock: Sluipmoordenaar Van Die Staat
 (

ISBN 9780624070160
REGISTERED: 03/12/19
UPDATED: 02/15/26
Eugene De Kock: Sluipmoordenaar Van Die Staat
Rank: 9%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande


Specifications
  • Eugene De Kock: Sluipmoordenaar Van Die Staat available on October 16 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780624070160&cjsku=9780624070160" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">18.22
  • ISBN bar code 9780624070160 ξ1 registered June 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624070160

Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die "monster" van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste keer in Pretoria-Sentraal ontmoet. Hoe versoen sy die man "met die sagte stem" met die mens wat Prime Evil gedoop is? Jansen se soeke na antwoorde het haar na alle uithoeke van die land geneem, na De Kock se familie, vriende en oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas, wat talle ontboesemings teenoor haar gemaak het. Sy haal ook groot dele aan uit De Kock se dagboeke en 'n ongepubliseerde tronkmanuskrip. In sy eie woorde is De Kock skreiend eerlik: oor sy wandade, oor sy opdraggewers - en oor sy berou. DiƩ boek skets 'n prentjie van 'n intelligente, komplekse mens. Dit belig nie net De Kock se keuses nie, maar ook die onlangse Suid-Afrikaanse verlede op 'n openbarende, soms skokkende manier.


References
    ^ Eugene De Kock: Sluipmoordenaar Van Die Staat VitalSource. (revised Oct 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
80 Page Refs
2s Time
32 Sources