Product Code Database
   » » Barcode: 9780624068372
Tag Barcode '9780624068372'.
Tag
Mark as Favorite

Die Dingesfabriek 3: Jannus En Kriek Krimp
 (

ISBN 9780624068372
REGISTERED: 02/20/18
UPDATED: 07/10/25
Die Dingesfabriek 3: Jannus En Kriek Krimp
Rank: 17%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan.In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe


Specifications
  • Die Dingesfabriek 3: Jannus En Kriek Krimp available on March 13 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/en-uk/textbooks?term=9780624068372&cjsku=9780624068372" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">7.64
  • ISBN bar code 9780624068372 ξ1 registered June 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624068372

Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . .Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.


References
    ^ Die Dingesfabriek 3: Jannus En Kriek Krimp VitalSource. (revised Mar 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
160 Page Refs
3s Time
32 Sources