Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780624068167
Tag Barcode '9780624068167'.
Tag
Mark as Favorite

Schalkie Van Wyk Keur 11
 (

ISBN 9780624068167
REGISTERED: 01/20/19
UPDATED: 03/15/26
Schalkie Van Wyk Keur 11
Rank: 18%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Vuur van verlange: Lizelle vlug na ’n klein Vrystaatse dorpie waar niemand weet dat sy die erfgenaam van die skatryk staalkoning Paul Durandt is nie


Specifications
  • Schalkie Van Wyk Keur 11 available on February 23 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780624068167&cjsku=9780624068167" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">12.81
  • ISBN bar code 9780624068167 ξ1 registered February 23 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624068167

Nie minder nie as drie mans gee haar hier nuwe kopsorge, en boonop begin haar pa se sakeryk te wankel. Te jonk vir liefde: Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvan ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies. Wanneer die skadu's wyk: Karla raak verloof aan die man wat sy reeds vier jaar lank liefhet. Maar dié verhouding dra nie haar pa se goedkeuring weg nie. Dan hoor Karla boonop een aand ’n gesprek wat kennelik nie vir haar ore bedoel was nie.


References
    ^ Schalkie Van Wyk Keur 11 VitalSource. (revised Feb 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
170 Page Refs
3s Time
32 Sources