Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780624067030
Tag Barcode '9780624067030'.
Tag
Mark as Favorite

Met Ander Woorde
 (

ISBN 9780624067030
REGISTERED: 12/17/18
UPDATED: 08/01/25
Met Ander Woorde
Rank: 14%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie


Specifications
  • Met Ander Woorde available on March 25 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780624067030&cjsku=9780624067030" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">17.21
  • ISBN bar code 9780624067030 ξ1 registered February 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624067030

Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep.Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde. Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .


References
    ^ Met Ander Woorde VitalSource. (revised Mar 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
124 Page Refs
3s Time
32 Sources