Product Code Database
   » » Barcode: 9780624062745
Tag Barcode '9780624062745'.
Tag
Mark as Favorite

Rooiland
 ( ) 

ISBN 9780624062745
REGISTERED: 05/12/19
UPDATED: 10/30/26
Rooiland

Hulle’t ’n bees gesteel by die wit man Rabie


Specifications
  • Rooiland available on April 07 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780624062745&cjsku=9780624062745" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">11.64
  • ISBN bar code 9780624062745 ξ1 registered February 03 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624062745

Die bees se naam was Rooiland. Hulle’t vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle ’n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland. Daai’s die wet. En daai wet het even survive die dag toe die hemel en die aarde geskeur het – toe Kilikijan die klipwette stukkend gegooi het en die 27’s een pad geloop het en die 28’s ’n ander pad. ’n Tronksel. Vier gevangenes. ’n Vloeibare, ongevormde wêreld. ’n Ritueel van bloed en offergawes. ’n Alledaagse geval van tronkgeweld wolk uit tot ’n konflik oor dinge wat van universele belang is.


References
    ^ Rooiland VitalSource. (revised Apr 2016)

Page 1 of 1
1
Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
216 Page Refs
4s Time
32 Sources