Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780624058724
Tag Barcode '9780624058724'.
Tag
Mark as Favorite

Engel In Die Teater
 (

ISBN 9780624058724
REGISTERED: 11/20/19
UPDATED: 08/09/25
Engel In Die Teater
Rank: 15%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Engela, teatersuster in murg en been, keer terug hospitaal toe ná langverlof


Specifications
  • Engel In Die Teater available on July 22 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780624058724&cjsku=9780624058724" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">7.0
  • ISBN bar code 9780624058724 ξ1 registered February 08 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624058724

Nie net lyk die gebou binne en buite nuut nie, maar dit spog ook met ’n hele paar vreemde gesigte, waaronder ’n nuwe dokter, Johan Kotze, en superintendent Gerhard de Beer. Engeltjie, soos die personeel haar noem, beland egter sommer met die intrapslag aan die superintendent se verkeerde kant, tot so ’n mate dat die verpleegsters dink hulle moet liewer ingryp. In dokter Johan Kotze ontdek Engela weer ’n opregte vriend, iemand met wie sy ’n lang pad sou kon loop . . . as haar hart en haar kop tog net wou saamstem. En as Gerhard net meer wou lag, ’n bietjie meer mens wou wees!  Sal daar ooit ’n krakie in sy pantsermondering kom sodat Engela ’n kykie agter sy onstuimige bruin kykers kan kry? Wat is dit aan haar wat Gerhard so ongedurig maak?


References
    ^ Engel In Die Teater VitalSource. (revised Jul 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
110 Page Refs
6s Time
32 Sources