Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780624057369
Tag Barcode '9780624057369'.
Tag
Mark as Favorite

Susanna M Lingua Gunstelinge 2
 (

ISBN 9780624057369
REGISTERED: 10/03/18
UPDATED: 10/14/25
Susanna M Lingua Gunstelinge 2
Rank: 26%
Bluestar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie


Specifications
  • Susanna M Lingua Gunstelinge 2 available on September 23 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780624057369&cjsku=9780624057369" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">18.0
  • ISBN bar code 9780624057369 ξ1 registered February 03 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624057369

Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouché alles. Geen Brank kon nog ooit nee sê vir ’n uitdaging nie, maar weet Lecia dat dié voorwaardes behels dat Wouter ’n sê het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? ’n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met dié van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesië: Graaf Marco de Castellano – eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn – tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op ’n perd se rug of op ’n trekker aan’t ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van ’n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, ’n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie en wat moet sy glo?


References
    ^ Susanna M Lingua Gunstelinge 2 VitalSource. (revised Sep 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
3/10 Page Rank
234 Page Refs
2s Time
32 Sources