Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780624054580
Tag Barcode '9780624054580'.
Tag
Mark as Favorite

Mieke Rock Uit
 (

ISBN 9780624054580
REGISTERED: 04/06/18
UPDATED: 11/25/25
Mieke Rock Uit
Rank: 9%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Geskei op 25, en dít met net ’n BA-graad op haar naam


Specifications
  • Mieke Rock Uit available on March 25 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/en-uk/textbooks?term=9780624054580&cjsku=9780624054580" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">11.04
  • ISBN bar code 9780624054580 ξ1 registered March 25 2017
  • Product category is Book

  • # 9780624054580

Wat op aarde gaan Mieke met haarself maak? Vir die wêreld lyk sy soos net nog ’n blonde Pretoria-poppie met geen werkservaring nie. In haar ouerhuis kan sy nie ’n oomblik langer bly nie, en sy vat impulsief die pad saam met haar band groupie van ’n sussie, Kayla, en dié se vriendin Darling (hulle verkies die term “band bitches”) waar hulle die band Siek se toer deur die binneland volg.Mieke is hierdie lewenstyl nie gewoond nie, dis vir seker! Al die rockster-onderstrominge en die slaap in benoude tente en die hot kitaarspelers is vir haar een te veel. Tog word Siek en hul dinge die sleutel tot Mieke se deur na die toekoms – ook al kom niks sonder swaarkry nie.


References
    ^ Mieke Rock Uit VitalSource. (revised Mar 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
92 Page Refs
3s Time
32 Sources