Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780624051886
Tag Barcode '9780624051886'.
Tag
Mark as Favorite

Ena Murray Omnibus 20
 (

ISBN 9780624051886
REGISTERED: 10/13/18
UPDATED: 07/07/25
Ena Murray Omnibus 20
Rank: 27%
Bluestar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Prokureur Owen Kemp het Elsa Brits, Die meisie van Klaradynstraat, van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie


Specifications
  • Ena Murray Omnibus 20 available on October 24 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780624051886&cjsku=9780624051886" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">17.91
  • ISBN bar code 9780624051886 ξ1 registered February 03 2016
  • Product category is Book

  • # 9780624051886

Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie, want sy weet van Owen se dogter se geheim, oor Jakob Olwage . . .As die lied verstil is die verhaal van Chrissie Erasmus van Dennedal. Almal ken haar as die goeie kind wat na haar ouma omsien, wat Sondagskool hou en ‘n staatmaker is by die basaartafel. Ouma droom al van ‘n huwelik tussen Chrissie en die gawe Jan Barendse. Maar oornag is die skindertonge los, want Chrissie word Christine van Johannesburg.  In Die pad terug huis toe is Karina Oosthuizen, gesogte topmodel, eensklaps weer afhanklik van ‘n gepensioneerde moeder wat sy al byna afgesterf het. Sy het net een heenkome – die pad terug na die armsalige skakelhuisie waarop sy so neergesien het. Maar onverwags bied iemand haar en haar moeder ‘n toevlug in ‘n pragtige wit huis by die see. Sal Karina se trots haar toelaat om daar te bly as sy weet dat De Waal Venter die weldoener is – die seun wat sy as kind so verneder het?


References
    ^ Ena Murray Omnibus 20 VitalSource. (revised Oct 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
3/10 Page Rank
234 Page Refs
2s Time
32 Sources