Product Code Database
   » » Barcode: 9781776090365
Tag Barcode '9781776090365'.
Tag
Mark as Favorite

Die Banting Oplossing: Jou Laekoolhidraat-gids Tot Permanente Gewigsverlies
 (

ISBN 9781776090365
REGISTERED: 05/05/20
UPDATED: 10/22/20
Die Banting Oplossing: Jou Laekoolhidraat-gids Tot Permanente Gewigsverlies

Uiteindelik! ''n Allesomvattende boek wat al jou vrae oor die Banting-leefstyl beantwoord EN ''n oplossing bied vir permanente gewigsverlies


Specifications
  • Die Banting Oplossing: Jou Laekoolhidraat-gids Tot Permanente Gewigsverlies available on July 24 2018 from Indigo for 24.5
  • ISBN bar code 9781776090365 ξ1 registered July 24 2018
  • Product category is Book

  • # 978177609036

Die Banting-oplossing verduidelik nie net wat Banting behels nie, dit: verskaf antwoorde op Banters se dringendste vrae; skiet die mites wat rondom Banting ontstaan het, aan flarde; bevat handige maaltydplanne en Banting-vriendelike voedsellysies; verskaf wenke oor wat om te doen wanneer gewigsverlies tot stilstand kom; help jou om voedseletikette te verstaan; en wys jou hoe om te Bant sonder om die bank te breek, en dat almal dié leefstyl kan volg. Maar die heel belangrikste - die boek leer ons hoe om ontslae te raak van daardie ekstra kilogramme en hoe om hulle vir ewig weg te hou! Resultate van in-diepte navorsing word ondersteun deur gevallestudies en voor-en-na foto''s. Lesers het nou toegang tot alle inligting oor Banting in een boek.


References
    ^ Die Banting Oplossing: Jou Laekoolhidraat-gids Tot Permanente Gewigsverlies Indigo. (revised Jul 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
14 Page Refs
3s Time
32 Sources