Product Code Database
   » » Barcode: 9781770229198
Tag Barcode '9781770229198'.
Tag
Mark as Favorite

Parool / Parole: Versamelde Toesprake/collected Speeches
 (

ISBN 9781770229198
REGISTERED: 04/04/19
UPDATED: 10/23/20
Parool / Parole: Versamelde Toesprake/collected Speeches

Parool / Parole is ’n keur van sy toesprake wat steeds literêre, politieke en filosofiese vure aansteek


Specifications
  • Parool / Parole: Versamelde Toesprake/collected Speeches available on May 24 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9781770229198&cjsku=9781770229198" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">15.0
  • ISBN bar code 9781770229198 ξ1 registered May 24 2016
  • Product category is Book

  • # 9781770229198

Elke redevoering – wat tussen 1968 en 2015 in Afrikaans en Engels by verskeie geleenthede regoor die wêreld gelewer is – skakel historiese momente in die ontwikkeling van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse letterkunde met sleuteloomblikke in Breytenbach se loopbaan en lewe. So staan sy toespraak by die Sestiger-somerskool in 1973 uit as ’n waterskeidingsmoment vir Afrikaanse skrywers se benadering tot sosiale betrokkenheid in hul werk. In sy Rapportprys-aanvaardingstoespraak, in 1986, konfronteer Breytenbach Afrikaners kaalvuis oor hul instandhouding van ’n apartheid-polisiestaat. En wie sal Breytenbach se pleidooi in die Paleis van Justisie in 1975, waar hy hom wend tot die regter wat hom uiteindelik tronk toe sou stuur op aanklag van terrorisme, kan vergeet? Die onlangse huldeblyk by André P. Brink se gedenkdiens in Kaapstad bevestig weer eens die skrywer se verbintenis tot sy ambag, en hoe ’n sin vir moraliteit sy kreatiewe uitset omraam. Die toesprake in Parool / Parole, waarvan heelparty nog nie voorheen gepubliseer is nie, verskaf waardevolle insigte in die denkwêreld van ‘n grensverskuiwende woordkunstenaar


References
    ^ Parool / Parole: Versamelde Toesprake/collected Speeches VitalSource. (revised May 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
3/10 Page Rank
70 Page Refs
4s Time
32 Sources