Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9781431611591
Tag Barcode '9781431611591'.
Tag
Mark as Favorite

Bevryding Van Kettings (eboek)
 (

ISBN 9781431611591
REGISTERED: 11/18/17
UPDATED: 10/14/19
Bevryding Van Kettings (eboek)
Rank: 12%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Jy weet nie hoe jy in so ’n gemors beland het nie


Specifications
  • Bevryding Van Kettings (eboek) available on April 11 2017 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9781431611591&cjsku=9781431611591" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">6.99
  • ISBN bar code 9781431611591 ξ1 registered April 11 2017
  • Product category is Book

  • # 9781431611591

Jy word teruggehou deur vrees, depressie, gewoontes waarvan jy nie ontslae kan raak nie, gedagtes of innerlike stemme waarvan jy nie kan wegkom nie, of sondige optrede wat jy nie kan ontwyk nie. Jy is dan ’n Christen, en hierdie tipe ding is nie veronderstel om jou te gebeur nie ... of dis wat jy wysgemaak is. In BEVRYDING VAN KETTINGS wend Neil T. Anderson ’n bewuste poging aan om die aard van geestelike konflikte bloot te lê en te wys hoe dit in Christus oorwin kan word. Die eerste deel verduidelik ons posisie van vryheid, beskerming en outoriteit in Christus. Die tweede deel waarsku ons teen ons kwesbaarheid vir versoeking, beskuldiging en misleiding. En die derde deel wys ons hoe om vry te word in Christus. Die Bybel waarsku op meer as een plek dat alle Christene voor Satan en sy geeste van die duisternis te staan sal kom. Die geestelike konflik wat binne jou aan die gang is, is baie werklik. Net so is die antwoorde. Besef wie jy is in Christus en wat dit beteken om werklik ’n kind van God te wees. ’n Bewustheid van jou geestelike identiteit en posisie in Christus is die noodsaaklike waarheid wat jou sal vrymaak.


References
    ^ Bevryding Van Kettings (eboek) VitalSource. (revised Apr 2017)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
30 Page Refs
7s Time
32 Sources