Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780798157025
Tag Barcode '9780798157025'.
Tag
Mark as Favorite

Dit Vat Guts
 (

ISBN 9780798157025
REGISTERED: 05/01/20
UPDATED: 10/25/20
Dit Vat Guts
Rank: 13%
Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar Blackstar

Mia wens mense kon grootword soos sywurms


Specifications
  • Dit Vat Guts available on September 16 2016 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/search?term=9780798157025&cjsku=9780798157025" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">10.46
  • ISBN bar code 9780798157025 ξ1 registered September 16 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798157025

Die een oomblik dryf jy weg in jou lekker fuzzy kokon, en die volgende oomblik is jy cool verby, met great boobs, gewoond aan ouens en jou lewe agtermekaar.Sy probeer darem. Daar is die debatskompetisie waarvoor sy in ’n oomblik van breinverlamming ingeskryf het, en die perdryplanne waarmee haar beste vriendin Annika op loop gesit het. En haar daaglikse keuse: Arnold of Thomas?Niks kan haar egter voorberei op die nuus wat haar een gewone somersmiddag by die huis inwag nie. Dit Vat Guts is die eerlike, aangrypende verhaal van liefde, hartseer, engele, guts en ’n perd genaamd Harry. En ’n meisie wat nooit kon droom hoe dapper sy regtig is nie. Annelie Ferreira is die skrywer van die bekroonde Tot siens, Koning Arthur.


References
    ^ Dit Vat Guts VitalSource. (revised Sep 2016)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
8 Page Refs
5s Time
32 Sources