Product Code Database
barcode-scavenger
   » » Barcode: 9780798154734
Tag Barcode '9780798154734'.
Tag
Mark as Favorite

Trompie Die Vegter (#13)
 (

ISBN 9780798154734
REGISTERED: 05/18/19
UPDATED: 05/07/21
Trompie Die Vegter (#13)

Die eksamen begin oor tien dae, maar Trompie voel dit is gans te vroeg om nou al te leer, want dan sal ’n mens eenvoudig weer alles vergeet


Specifications
  • Trompie Die Vegter (#13) available on September 23 2018 from VitalSource for Https://www.vitalsource.com/textbooks?term=9780798154734&cjsku=9780798154734" itemprop="offers" target="_external" title="" itemscope itemtype="http://schema.org/Offer">9.0
  • ISBN bar code 9780798154734 ξ1 registered March 09 2016
  • Product category is Book

  • # 9780798154734

Rooie en Blikkies besluit om hierdie teorie op die proef te stel, maar Dawie weet soos gewoonlik van beter. Intussen is ’n nuwe seun in die skool besig om ons held se lewe te versuur deur allerhande stories oor hom te versprei. Dit word later duidelik dat hierdie vent Trompie wil dwing om teen hom te baklei, maar die sproetgesig is versigtig vir hom, want hy is groot en sterk en het ’n reputasie as ’n bobaas vegter. Dinge kom egter tot ’n punt wanneer die seun Dawie eendag seermaak. Die Boksombende se Grootkaptein besluit tot hiertoe en nie verder nie – die boelie moet op sy plek gesit word. Omtrent al Kwaggaberg se kinders daag by die dam in die kloof op vir hierdie groot kragmeting. Kort voor die eksamen besluit Trompie om vir Rooie ’n poets te bak. Hy smeer ’n handvol toffies vol gom en neem dit skool toe, maar dan ruk sake handuit en die skool se onderhoof én hoof se kake loop lelik deur!


References
    ^ Trompie Die Vegter (#13) VitalSource. (revised Sep 2018)

Page 1 of 1
1

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
1 Tags
2/10 Page Rank
52 Page Refs
3s Time
32 Sources