Product Code Database
Example Keywords: skirt -radiant $8
barcode-scavenger
   » » BarcodeMedia: 9781415324783-barcode-3370668764

Herken Satan Se Spelplan

Hoe sou jou lewe verander as jy vooraf kon weet van demoniese aanvalle wat teenjou en jou gesin beplan word? In Herken Satan se spelplan verskaf Perry Stone virjou ’n voorkomende strategie met antwoorde op belangrike vrae oor die duiwel seaanvalsplan, insluitend:• Kan Satan hoor wat ek dink?• Kan hy my lewe vroegtydig beëindig?• Hoe kan mens sy planne verslaan?Verbreed jou kennis van geestelike oorlogvoering sowel as jou krag om die boseteen te staan
4cccce9d2b2671a7592b4983a35f4443
reference[[File:b60/b620/4cccce9d2b2671a7592b4983a35f4443]]
Height180
Width120
IsColor1
ByteOrderMotorola1
CopyrightHERKEN SATAN SE SPELPLAN Oorspronklik in die VSA uitgegee as Exposing Satan’s Playbook deur Charisma House, ’n afdeling van Charisma Media Maatskappy (voorheen Strang Communications), Lake Mary, Florida in 2012. Hierdie uitgawe in 2013 deur Struik Christelike Boeke ’n Druknaam van Struik Christelike Media ’n Afdeling van New Holland Publishing (South Africa) (Pty) Ltd (New Holland Publishing is ’n filiaal van Times Media Group) Wembley Square, Eerste verdieping, Solanstraat, Tuine, Kaapstad, 8001 Reg.nr. 1971/009721/07 Teks © Perry Stone 2012 Aanhalings uit die Bybel in Afrikaans (1933- en 1983-vertaling) © Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie publikasie mag gereproduseer, in ’n ontsluitingstelsel bewaar of weergegee word, in enige vorm of op enige manier, hetsy elektronies of meganies, deur fotokopiëring, die maak van opnames of andersins, sonder die skriftelike verlof van die kopiereghouers nie. Projekbestuur deur Elzanne Loest & Tarina Vermeulen Vertaal deur Kobus Marais Geredigeer deur Trix Pouw DTP- en omslagontwerp deur Lebeaux Grobler Omslagfoto van Shutterstock ISBN 978-1-4153-2441-7 (Druk) 978-1-4153-2478-3 (ePub) 978-1-4153-2479-0 (PDF) www.struikchristianmedia.co.za
Thumbnail.FileType2
Thumbnail.MimeTypeimage/jpeg
Compression6
XResolution300/1
YResolution300/1
ResolutionUnit2
JPEGInterchangeFormat2314
JPEGInterchangeFormatLength7494

Account

Social:
Pages:  ..   .. 
Items:  .. 

Navigation

General: Atom Feed Atom Feed  .. 
Help:  ..   .. 
Category:  ..   .. 
Media:  ..   .. 
Posts:  ..   ..   .. 

Statistics

Page:  .. 
Summary:  .. 
12 Page Refs