Sy voel egter nie dieselfde oor hom nie, en hy probeer selfmoord pleeg. Pieter se broer Chris sweer dadelik wraak teen die meisie wat vir sy broer se ongeluk verantwoordelik is. Maar dan raak ook hý verlief op Rista.In Die eerste skakel raak Tobie verlief..
Hoe sal Elizabeth eindelik ’n keuse tussen die twee kan maak?In Hoë berge ontmoet Ilze en Julius mekaar en die liefde blom. Maar albei het spoke uit hul verlede wat hul verhouding kompliseer – struikelblokke wat soos ’n berg voor hulle lê.En in Die..
Hoe sal Elizabeth eindelik ’n keuse tussen die twee kan maak?In Hoë berge ontmoet Ilze en Julius mekaar en die liefde blom. Maar albei het spoke uit hul verlede wat hul verhouding kompliseer – struikelblokke wat soos ’n berg voor hulle lê.En in Die..
Is dit te veel gehoop dat sy werkgewer en dié se pragtige dogter Jeannie nie alles omtrent sy verlede uitvind nie?In Dan kom die eensaamheid bestaan daar vir Hantie Hasper geen twyfel dat sy en Manus Bruwer binnekort sal trou nie. Maar dan gebeur daar iet..
Hulle het besluit hulle hou nie van meisies nie en hulle probeer hulle bes om vir Trompie te oortuig dat meisies net moeilikheid veroorsaak. Wat Trompie egter pla, is die feit dat hy nie die enigste ou op Kwaggaberg is wat verlief is op Rosa nie.
Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs...
In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In ’n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op ho..